kyknet channel logo

Dié week se top-5 is ... – Maak my famous

Nuus
26 April 2019
Kyk weer na die vertonings wat die dak gelig het.
Maak my famous

FOTO: Light Lounge Studio
 

Nóg ’n week. Nóg 12 finaliste wat dit uitgespook het vir ’n plek in die finaal van Maak my famous. Kyk hier weer na die vertonings van dié week se top-5:

Kategorie: Spesialiteit – The Unknown

Kategorie: Manlike sang – Jesmoné Damonse

Kategorie: Rymklets – Frontline Soldiers

Kategorie: Vroulike sang – Kaylin Marais

En die Emo-ticket gaan gaan ... Bernice West​

Hier is ’n kykie​ na die 12 finaliste wat meegeding het:
Gallery

KYK: HIER IS HOE MAAK MY FAMOUS WERK

Deel dié nuus met jou vriende op FacebookTwitter en Instagram met die hutsmerk #MaakMyFamous en maak seker jy skakel elke Donderdag om 20:00 in op DStv-kanaal 144 en 21:00 op DStv-kanaal 145.