web uni tv guide
web uni tv guide

Kyk Wie Praat

144KompetisiePG

Grootmense, staan nader! – Kyk wie praat

Video
19 Mei

Die klas is gereed, maar ons wag nog vir jou inskrywing! Is jy ’n grootmens wat dink jy is slim genoeg om deel te neem aan ‘Kyk wie praat’ seisoen 2? Skryf dan in voor 10 Junie 2022.