Vertolk deur Danielle Retief
Sy het Springbokkleure in paaldans en haar ouers is skaam vir haar, maar haar pa het ’n dobbelprobleem en haar ma kyk te diep in die bottel. Sy het ’n swakheid vir skoene en het ’n tatoeërmerk van ’n springbokkop binne-in ’n hartjie. Diep in haar hart wens sy Coco was haar ma.