Vertolk deur Christia Visser.
Lillie het soos Tom ook groot geword, maar anders as Tom dra sy nie meer so swaar aan die lewe nie. Een ding wat haar ouma wel bekommer is dat sy nie meer foto’s neem nie. Maar soos sy self sê: “Sy’t niks meer om te sê nie.” Die vraag is of Lillie heeltemal haar wonderlus ontgroei het as sy terugkeer Merweville toe. Is sy reg om finaal rustig te raak of sal sy altyd ‘n swerwer bly.