Jan verdwaal op 'n grondpad iewers tussen Fraserburg en die maan, opsoek na 'n kaasplaas. In Williston leer hy skuinskoek maak en vind uit dat die Williston Mall nie jou allerdaagse inkopiesentrum is nie. Hier word heerlike skaapkerrie op die vuur gemaak voor Jan in die pad val om Carnavon te gaan verken.