Logo
Die Real Housewives van Pretoria - Season 1. Lottostar Kompetisie - R50 000
web uni tv guide

Die Real Housewives van Pretoria

144Realiteit13 L

#RHOPTA_Mel

Mel Viljoen

Mel het haar pad opgewerk vanaf haar dae as plaaskind tot die president van Tammy Taylor Nails Suid-Afrika, een van die mees suksesvolle konsessies in die Suid-Afrikaanse skoonheidsindustrie. Mel is getroud met die bekende en berugte prokureur Peet Viljoen wat deesdae die hoofuitvoerende beampte van Tammy Taylor Nails is. Hulle het heelwat bekende kliënte wat insluit Somizi, Pearl Thusi, DJ Zinhle en Lerato Kganyago.

Kiki La Coco
Rhona Erasmus
Mel Viljoen