Amy Kleinhans-Curd en Anita Lloyd vertel die geskiedenis agter die rokke wat hulle aangehad het op die loopplank van episode 12 van die reeks. Amy se rok kom uit 'n Anneline Kriel-ontwerperreeks en Anita het 'n ontwerper in Thailand ontmoet, wat haar rok gemaak het.