kyknet channel logo
Die brug S2 Slim BB

Amptelike voorskou – Die brug

Video
04 Oktober

Die toring is onheilspellend, tergend, aanloklik – ‘n konstante teenwoordigheid wat hulle integriteit sal toets. Skakel in vir die “Die brug” vanaf 26 Oktober 2023 om 20:00, ekslusief op kykNET, kanaal 144.