web uni tv guide
Alles Malan – Slim
web uni tv guide

Alles Malan

144DramaPG13 L
495A0043 copy

Henry Schoeman

Henry Schoeman is Lena se seun uit ’n vorige huwelik. Hy is ’n sensitiewe introvert, wat meestal in sy kamer wegkruip en rekenaarspeletjies speel. Skoolwerk is vir hom maklik, as hy fokus. Hy is baie skrikkerig vir siek raak – met goeie rede, want hy ly aan ernstige asma wat veroorsaak word deur angsaanvalle.