web uni tv guide
Alles Malan – Slim
web uni tv guide

Alles Malan

144DramaPG13 L
Stephren Saayman   Mid Alt

Henco

+ Getroue bondgenoot
- Dink alle meisies love hom

Henco is Sean se beste vriend - meer soos ’n broer en ’n bondgenoot - en is die beste sniper om in jou span te hê as jy Xbox speel. Sean is wel jaloers omdat Henco se twee Pa’s sulke lekker Sushi maak, en hulle vir Henco Bahamas toe gevat het vir die vakansie.