web uni tv guide
Alles Malan – Slim
web uni tv guide

Alles Malan

144DramaPG13 L
Paul du Toit   Mid

Hannes

+ Pink Floyd
- Hardehout...

Hannes Brink is Mika se pa en doen besigheid in die wingerde, waar hy soms vergeet van sy vrou en kinders wanneer daar te veel wyn geskink word. Ongelukkig maak dit hom onvoorspelbaar en ’n teleurstelling vir sy dogters.