Elke Maandagaand vanaf 9 April 2018 word Schalk Bezuidenhout se splinternuwe satiriese nuusprogram, Die Ware Naarheid, verfilm. Kom wees deel van die ateljeegehoor en sien hoe die nuus régtig gelees moet word.
Stuur gerus ’n e-pos aan [email protected] om jou plek te bespreek.
Verfilming vind plaas in Randburg.
Kyk die video hier onder:
Die Ware Naarheid is elke Maandag om 20:00 vanaf 9 April op die kassie.
TYDGLEUFVERANDERING: Nou elke Maandag om 20:30.