Logo

Toks en Tjops: Die aanbieders voorspel

Nuus
13 Julie 2018
Hier is Janina, Toks en Breyton se voorspellings vir die naweek se rugby.
Toks_en_Tjops

Met die oog op die Superrugby-reeks wat in volle vaart afgeskop het, het die Toks en Tjops-aanbieders hulle voorspellings van die naweek se rugby met ons gedeel. Ons het egter besluit om weekliks by Janina, Toks en Breyton in te loer om te kyk wie se voorspellings is die akkuraatste. Hou gerus ons sosiale media gedurende die volgende paar weke fyn dop. En laat die telbord die praatwerk doen.

Hier is Breyton se voorspellings:
SA 28 – 24 NZL

Hier is Toks se voorspellings:
SA 25 – 20 NZL

Janina se voorspellings:
SA 27 – 15 NZL

Toks en Tjops saai Vrydae om 20:00 op kanaal 144 uit. Deel jou voorspellings met ons op FacebookTwitter en Instagram deur die hutsmerk #ToksnTjops te gebruik.