1. “Ek het glad nie ’n probleem om ’n ander man se geld te spandeer nie.”
a) Candice
b) Mariska
c) Michelle
2. “Ek wil op die voorblad van die Huisgenoot wees.”
a) Michelle
b) Anita
c) Mariska
3. “Dis hoekom ek jou nie gaan antwoord nie, lekker eet.”
a) Anita
b) Candice
c) Karen
4. “Jy kan nooit té ryk of té maer wees nie.”
a) Mariska
b) Amy
c) Anita
5. “Dis ’n boom-chaka-laka storie.”
a) Michelle
b) Anita
c) Karen
6. “Nee, jy’s pragtig. Sê my wat pla jou.”
a) Amy
b) Michelle
c) Candice
7. “Daar was ’n pienk ontploffing.”
a) Anita
b) Mariska
c) Amy
8. “Brands wat plebs nie eers weet van nie.”
a) Mariska
b) Michelle
c) Candice
9. “Ons is jou anti-bridesmaids.”
a) Michelle
b) Mariska
c) Amy
10. “Daai ring wat soos ’n wapen lyk.”
a) Anita
b) Amy
c) Michelle
11. “Scarecrow alert!
a) Mariska
b) Candice
c) Karen
12. “I don’t do long-drop, tensy ek in Vietnam is.”
a) Amy
b) Michelle
c) Candice
13. “Julle is baie oulik, maar ek gaan nou loop.”
a) Anita
b) Michelle
c) Mariska
14. “Hulle mis die boot, totaal.”
a) Candice
b) Anita
c) Amy
15. “Hallo, niemand het vir my gesê ek’s hier vir ’n interview nie, Mariska.”
a) Karen
b) Amy
c) Candice
Skakel elke Donderdag om 20:00 in vir al die drama en onvergeetlike sê-goed op #RHOWL!