Logo
Plaasjapie

“Plaasjapie”- oomblikke om te onthou!

Nuus
05 Julie 2024
Wie sal dan nou dié oomblikke tydens die tweede seisoen van “Plaasjapie” kan vergeet?
Plaasjapie S2 Social media article image

Die tweede seisoen van Plaasjapie staan einde se kant toe en Liovian, Blue, Anelda en Michelle baklei om gekroon te word as die tweede Plaasjapie, maar daar was ‘n begin voor die einde en ons blik terug oor die snaakse en dramatiese oomblikke wat ons Donderdae-aande vasgenael gehou het voor die TV:

 

Danielle het van die begin af net mooi geen ooghare vir Donovan gehad nie:

 

Anelda het al vir vele lekker-lag oomblikke gesorg:

 

Milandie en Etienne het gesukkel om mekaar te vertrou tydens die spel, maar dit was eintlik net omdat hulle so baie van mekaar hou:

 

André se gesigsuitdrukkings was priceless gewees:  

 

Riaan se waardering vir sy beloning was net té snaaks gewees om nie te gebruik nie:

 

Etienne het nooit ‘n moordkuil van sy hart gemaak nie:

 

Pieter het bad luck gehad om dié koei te probeer melk:

 

Monique was ‘n wenner in haar hart gewees en het vir vele snaakse oomblikke gesorg:

 

Zanie het ‘n paar moeilike emosies ervaar:

 

Blue was regtig die epitoom van ‘n stadsjapie gewees toe hy op die plaas gearriveer het:

 

 

Danielle het ongelukkig kennis gemaak met Liezle (en Annabel):

 

Stanley het nie besef dat hy Pieter irriteer nie:

 

En Riaan het Liovian en Michelle rooi laat sien by die veiling:

 

Skakel Donderdag om 20:00 in op kykNET, kanaal 144 vir die laaste episode van Plaasjapie om te sien wie gaan wegstap as oorwinnaar. Gesels saam op Facebook, X, Instagram en TikTok deur die hutsmerk, #Plaasjapie te gebruik.