web uni tv guide
slim BB kwela
web uni tv guide

Kwêla

144TydskrifprogramPG13 VL

Inskrywings vir die 2024 Kwêla Feite&Geite kompetisie is oop!

Nuus
04 Augustus 2024
Inskrywings vir die jaarlikse Kwêla Feite&Geite-kompetisie is oop tot 31 Augustus 2024.
Feite en Geite

Stuur 'n video of foto's van 'n interessante natuurverskynsel in by [email protected]. Die algehele wenner sal 'n Conqueror Compact-kampwa wen, en 20 gelukkige kykers kan 'n plaaslike Old School-trui as toeskouerprys wen.

Bepalings en voorwaardes geld.

Die na-produksie van video’s word volgens Homebrew se diskresie gedoen en die stem-uitslag van die kompetisie is finaal. Daar sal geen briefwisseling daaroor gevoer word nie. 

M-Net behou homself die reg voor om geredigeerde insetsels van die videomateriaal op M-Net en op sy Afrikaanse kanaal kykNET uit te saai; asook die reg om hierdie materiaal eksklusief op enige wyse kommersieel te eksploiteer.

Vir die volledige bepalings en voorwaardes, klik hier.

Laai die inskrywingsvorm af. 

Vir Feite&Geite navrae, kontak  021 422 3452 of 078 439 3434 tydens kantoorure (9:00-17:00) of stuur ‘n epos na [email protected]