Het jy al vir jou gunsteling-video gestem? Stem weekliks deur die kunstenaar se naam en liedjietitel na 40800 te SMS.
Hier is die huidige top-20:
- Refentse – “Reisiger”
- Appel – “Jagter”
- Franja du Plessis – “Lag tot jy huil”
- Snotkop – “Droppit soos ’n Disprin”
- Jan Blohm – “Word Wakker”
- Bianca le Grange, Hemelbesem – “Kalimera”
- Brendan Peyper – “Jy laat dit so maklik lyk”
- Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld, Jay & Ruhan du Toit – “Die Land”
- Dirk van der Westhuizen – “Net so Mmm”
- Samantha Leonard – “Duisend Keuses”
- Robbie Wessels – “Bobjan”
- Stefantasties ft Mwah – “Ophou”
- Herman Kleinhans – “Onthou Vrou”
- Straatligkinders – “Wonder”
- Adam Tas & Stella – “Ek is Ryk”
- Leah – “Ek mag jou mis”
- Karlien van Jaarsveld – “Rooilipsoene”
- Elandre – “Honderd duisend maal”
- 4 Werke – “Hart”
- JAY & Lianie May – “Siekverlief”
Die Top 20 saai elke Vrydag om 20:00 uit op kykNET NOU!, DStv-kanaal 146. Gesels saam op Facebook, Instagram en Twitter met die hutsmerk #kykNETTop20.