Die 17-jarige Anika Smit se halfnaakte lyk is op 10 Maart 2010 deur haar pa in haar kamer by hulle huis in Pretoria-Noord aangetref.
In hierdie reeks van twee episodes ondersoek ons weer die moord van Anika Smit in ’n poging om te probeer vasstel hoekom daar steeds nie vir haar geregtigheid is nie.
Koud: #AnikaSmit begin hierdie Sondag om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.