kyknet channel logo
kykNET_Skryf_in_Slim_BB_2023_1600x160

Skryf in by die Kompetisie

Wil jy die voorvertoning bywoon?

Amptelike lokprent – Kaalgat Karel

Wen met Kaalgat Karel en kykNET!

WENNERS
Jan-Harm Steenkamp
Pieter le Grange

_____________________________________________________________

Kaalgat Karel is uiteindelik reg om vrygestel te word op 24 September in fliekteaters landswyd. Die ideale fliek vir Erfenisnaweek. ’n Skreeusnaakse kansontmoeting tussen ’n kaalnaeler en paramedikus, skep die perfekte agtergrond vir die romantiese komedie van die jaar, met Francois Jacobs, Christia Visser, Schalk Bezuidenhout en meer. Twee gelukkig paartjies staan die kans om ‘n spesiale voorvertoning by The Grove Mall op 23 September by te woon.

Beantwoord die vraag korrek en staan die kans om een van twee gelukkige paartjies te wees wat ‘n voorvertoning van Kaalgat Karel by sal woon.

Die prys sluit in:

-Twee fliekkaartjies vir die voorvertoning by The Grove Mall @ Ster Kinekor Cinema Prestige op 23 September.
-Die geleentheid om op die rooitapyt te verskyn
-Verversings en drinkgoed

Bepalings en voorwaardes: 

 

•         Geen persoon mag namens ’n derde party aan die kompetisie deelneem. Alle inskrywings moet persoonlik deur die betrokke deelnemer gedoen word.

•          Die kompetisie is slegs geldig vir inwoners van Suid-Afrika.

•          Die wenners word deur ’n onafhanklike ouditeur gekies en sal op kykNET se webtuiste bekend gemaak word.

•          Die wenners is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.

•          Die prys is nie oordraagbaar nie.

•          Inskrywings is nie beperk tot een inskrywing per deelnemer nie.

•          Indien die wenners nie binne vyf werksdae opgespoor en / of gekontak kan word deur die kykNET-span nie, sal die prys verbeur word en ’n verdere trekking sal gehou word.

  •    Die wenners en hul metgesel moet beskikbaar wees om die fliekvertoning op 23 September 2021 by The Grove Mall in Pretoria by te woon.
  •    Reis- en verblyfkostes is die wenners se verantwoordelikheid.