kyknet channel logo

#Kokkedoor_Natalie

Natalie Erasmus (26), Kaapstad

Natalie is ’n opgeleide fyngebak-sjef en ook sy ontwerp ook juweliersware. Sy het al by die Queen Victoria Hotel asook by Fyn-restaurant, een van die top restaurante ter wêreld, gewerk. Sy het ook al kennisgemaak met die wêreld van TV-kook-kompetisies as ’n deelnemer op Sjefhuis en Kookpunt op VIA.

Kokkedoor S4 Mandre Campher
Kokkedoor S4 Nate Smith
Kokkedoor S4 Natalie Erasmus