kyknet channel logo

#Kokkedoor_LaraH

Lara van Heerden (25), Bellville

Lara het aanvanklik BSc Mikrobiologie studeer, maar na twee jaar besluit om eerder haar droom van sjef-wees na te jaag. Vandag leef sy die droom by JAN Innovation Studio in Kaapstad waar sy met geure speel om iets nuut te skep.   Sy is gekroon as die wenner van Kookpunt en sy het ook die derde plek behaal in Sjefhuis op VIA. 

Kokkedoor S4 Lara van der Merwe
Kokkedoor S4 Mandre Campher
Kokkedoor S4 Lara van Heerden