#Kokkedoor_Francois
Francois beskryf homself as ’n local van Struisbaai wat die seewaters en braaivleisvuur ewe goed ken. Hy vervaardig selfs braaitoerusting wat landwyd verkoop word. Francois is ’n uitgesproke man met sterk opinies.