#Kokkedoor_Borries
Die Gautenger het by die Wits Hotelskool studeer waarna hy deur die braai en BBQ-kookstyl oorrompel is. Nie net het hy Ultimate Braaimaster Seisoen 6 gewen nie – maar hy lei ook BBQ-toere na Amerika.