kyknet channel logo

#Kokkedoor_Ashley

Ashley Dokter (34), Mosselbaai

Ashley het in Murraysburg, ’n klein dorpie in die Karoo, grootgeword. Tien jaar nadat hy sy gasvryheidstudies voltooi het, het hy by ’n gesogte natuurplaas beland. Dit is die vyfde keer wat hy inskryf vir Kokkedoor. 

Kokkedoor S4 Anel Marais
Kokkedoor S4 Bertus Fourie
Kokkedoor S4 Ashley Dokter