Tyd om eerlik te wees – Die tragiese saak van Pamina Vermaak
Video
21 Februarie
Dié liedjie is geskryf deur die talentvolle Hunter Kennedy, Fred Den Hartog en Laudo Liebenberg spesiaal vir “Die tragiese saak van Pamina Vermaak” en is opgevoer deur Christiaan Schoombie wat die rocker Wolf de Jager vertolk.