kyknet channel logo

Spoegwolf - Nuwe Reën (Official)

Video
10 Januarie

© Spoegwolf (PTY) LTD 2022 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf Die nuwe album, Dryf, beskikbaar op alle digitale platforms. Vervaardig deur Spoegwolf DOP (Studio): Damiane van Reenen Live Footage: Eric T. Graham Editing: Damiane van Reenen Colorist: Jarryd du Toit Spoegwolf is Danie du Toit Chris von Wielligh Albert van der Merwe Moskou du Toit Nuwe Reën: Original Song & Lyrics by Danie Du Toit. Music Written & Arranged by Spoegwolf. Lirieke: dis in die oggendblou op die ou Kaapse Weg ons het vêr gaan ry en jy wou bly by my ons het whiskey gedrink in jou klein kombuis ek het vuur gemaak en als het geruik na die nuwe reën o, Here, is sy nou uiteindelik die een? jou jare is ligte sit soos silwer in jou hare my jare word ligte is gewigloos in jou hande hou al jou laaste dae vir my ek bring iets vir die son iets vir die pyn hou al jou laaste dae vir my ek bring iets vir die son iets vir die pyn in die laatmiddaglig na 'n lang, harde reën jy't jou hand gegee en ons was stukkend, maar een ons het heel aand gedans om 'n belofte te maak ek het iets gesien en als het gelyk na die nuwe plan o, Here, het U nou uiteindelik 'n man uit my gemaak? en jou jare is ligte sit soos silwer in jou hare my jare word ligte gewigloos in jou hande, oh hou al jou laaste dae vir my ek bring iets vir die son iets vir die pyn hou al jou laaste dae vir my ek bring iets vir die son iets vir die pyn