kykNET deel die oomblikke waar dit voel die karakters of mense wat te nagekom is, moes hare op hul tande hê. Die #BesteVan2022 'pittige' oomblikke sluit in Mel van Die Real Housewives van Pretoria wat vir Rhona sê sy moet in 'n hoekie staan, en Zelda wat vir Meghan 'n mes gee as geskenk in Diepe waters.