kyknet channel logo

Navorsing by bedreigde spesies – Groen: Kongo Reenwoud

Video
23 November

Dave Pepler praat saam ’n navorser oor die ietermagog en sy passie daarvoor, asook die rol van die Ba’Aka-mense wat ’n ogie hou op die bedreigde spesie nadat dit vrygelaat is.