kyknet channel logo

Feite & Geite 2022 Rondte 3 – Kwêla

Video
09 Oktober

Kwêla het weereens 'n spul lekker video-inskrywings ontvang vir die 2022 Feite & Geite kompetisie en rondte drie op Sondag bekendgemaak. Kykers kan nou al begin stem vir hul gunsteling video - SMS na 33156. Kostes per SMS is R1,50.