Logo

Amptelike voorskou – Onthul: Jou kind se skool en die BELA-wet

Video
11 Desember

Hoe kan hierdie voorgestelde wysigingswet jou kind se opvoeding verander? Hierdie kwessie word Sondag 14 Januarie om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) onder die loep gebring in die ondersoekende nuusdokumentêr "Onthul".