kyknet channel logo

Amptelike voorskou – Bankvas

Video
28 Julie

"Bankvas" vertel die verhaal van ’n verpleegster wat haar kind in die motor los om vinnig by ’n bank geld te gaan trek, maar dan stap sy in ’n gewapende rooftog in. Die storiefilm word op Saterdag 5 Augustus om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai.