kyknet channel logo

Amptelike Lokprent – Twintig tone in 'n hangkas

Video
26 Januarie

Liefde kan oral toeslaan. Selfs al kruip jy soos die pas ontsnapte Louie in ’n polisieman se hangkas weg saam met ’n ou wat jy nie ken nie – ’n ou wat by daai einste polisieman se huis ingebreek het.