kyknet channel logo

Amptelike lokprent – Grootste treffers

Video
24 Mei

Die selfbehepte kletsrymer, Quickstix, is geskok wanneer sy, oomblikke voor die belangrikste onderhoud van haar loopbaan, ’n lyk in haar voorkamer ontdek – en sy lyk bekend.