kyknet channel logo

Afrikaanse opwipkanaal is terug! – fliekNET

Video
18 November

Kykers kan uitsien na lekker vakansievermaakprogramme wat deur die opwipkanaal fliekNET (DStv-kanaal 149) uitgesaai sal word. fliekNET sal vanaf 16 Desember 2022 tot 15 Januarie 2023 op lug wees.