kyknet channel logo

Afrikaans 101: Episode 1 – Silwerskermfees 2019

Video
21 Augustus

Lag ’n slag vir Afrikaans, op ’n vlak nog nooit gesien nie. Afrikaans 101 is een van vier webreekse wat meeding in die kategorie “Digitale Projekte” by die 9de Silwerskermfees