Logo

Ilse se Storie - Vreemder As Fiksie

Video
27 Mei

As Ilse se familie terugdink aan toe Ilse en haar man nog op skool saam wat, kan hulle nou tekens sien wat vir hulle wys dat alles nie heeltemal reg was nie. #VreemderAsFiksie, Maandae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.