kyknet channel logo

'n Laekoste-lugredery - wat kan verkeerd gaan? - Banana Air

Video
27 September

Vanaf Maandag 30 September gaan ons die skreeusnaakse lewens van drie lugwaardinne, twee vlieëniers, 'n bestuurder en assistent by 'n laekoste-lugredery volg. Moenie #BananaAir misloop nie, Maandae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.