Vreemder As Fiksie
144
Realiteit
PG13
Welkom
Melanie se Storie - Vreemder As Fiksie
Video
08 April
Wilma, Melanie se ma en haar broer Hannes, sowel as 'n oud-onderwyser, Audrey gesels oor voor Melanie begin siek word het. #VreemderAsFiksie, Maandae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Teken in en KYK
Up Next
Marnu se Storie - Vreemder As Fiksie
15 April
Marnu se ouers vertel meer - Vreemder as Fiksie
15 April
'n Groot familiegeheim - Vreemder As Fiksie
22 April
Het jy al Vreemder As Fiksie gekyk?
27 April
Ontmoet vir Berna - Vreemder As Fiksie
29 April
Berna vertel ons haar hartseer nuus - Vreemder As Fiksie
29 April
Jy sal ook hiervan hou
Video
Amptelike Lokprent - Vreemder As Fiksie
Die dokumentêre reeks, #VreemderAsFiksie, begin vanaand om 20:00. In die eerste episode hoor ons Benita se storie waar sy byna 20 jaar in die kloue van 'n kultus was. 👂 Elke Maandagaand om 20:00 op #kykNet, DStv kanaal 144 en ook beskikbaar op #DStvStream.
Video
Trauma en Spiritualiteit - Vreemder As Fiksie - S1
Die kunsterapeut Karen de Kock, vertel ons meer hoe trauma of siekte kan lei dat 'n mens meer oop is om ander dimensies en dinge wat ons nie noodwendig kan sien nie, te ontvang of te ervaar. #VreemderAsFiksie, Maandae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Marnu se Storie - Vreemder As Fiksie
Marnu was 'n uitblinker totdat hy hoofpyne begin kry het. Na 30 operasies het hy na dagga gegaan vir verligting en dit het hom trek-vir-trek verander. #VreemderAsFiksie, elke Maandagaand om 20:00 op #kykNet, DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Grant se storie - Vreemder As Fiksie - S1
In 2023 is Grant se ma as vermis aangemeld en drie dae later is haar lyk in 'n veld gevind. In 'n skokwending is hy gearresteer vir haar moord. Alhoewel hy onskuldig is, het sy lewe heeltemal verander. Kyk die laaste episode van #VreemderAsFiksie vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.