Suidooster-boeties oor Kaapse ‘cuisine’ – Seepborrels
Video
06 November
Maurice Paige en Dean John Smith gee vir ons ’n les in Kaapse ‘cuisine’. Teken nóú in op ons YouTube-kanaal en ‘subscribe’ om op hoogte te bly van ons eksklusiewe agter-die-skerms-inhoud. Besoek www.kyknet.tv/suidooster vir meer.