web uni tv guide
Spoorloos

Sy eie identiteit – Spoorloos: Die eiland

Video
15 Julie

Hoe vind elke seisoen van #Spoorloos sy eie identiteit? Die tegniese span vertel ons bietjie meer oor die verfilming van Spoorloos: Die eiland wat eersdaags op kykNET, kanaal 144 begin uitsaai.