Prontuit 23 Julie 2018: Afrikaners - Segment 3
Wat is ‘n Afrikaner voorwerp? Is dit ‘n digbundel, ‘n ossewa of ‘n gevriesde koeksister? Prontuit het ‘n paar Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners gaan vra of hulle ‘n Afrikaner-voorwerp in hulle huise het.
Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Besoek http://kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!