web uni tv guide
OME S2 CTE Slim Billboard
web uni tv guide

Op My Eish!

144Realiteit13 L

Wie weet wat van Franna? – Op my eish!

Video
16 Junie

Nadat die dames ‘n paar moeilike vrae moes beantwoord het oor Francois, word die bordjies verhang en moet Francois nou ‘n paar moeilike vra beantwoord oor elkeen van die meisies.