web uni tv guide
web uni tv guide

Nêrens, Noord-Kaap

144Drama13 L
Nêrens, Noord-Kaap Deel II

Pa Lourens Adendorff

Vertolk deur: Frank Opperman
Alleen na sy vrou se dood en vervreemd van sy seuns - hy het nog nooit die regte woorde vir hulle gehad nie. Hy het die daaglike besigheid van die plaas aan Frans oorgegee, en wag deesdae net vir die dood om hom te kom haal sodat hy by sy vrou kan wees.