web uni tv guide
web uni tv guide

Kyk Wie Praat

144KompetisiePG

Lewe op ander planete – Kyk wie praat

Video
28 September

Die kinders in De Klerk Oelofse se klas gee kostelike antwoorde op vrae soos 'hoekom is die see se water so vol sout' en 'is daar lewe op ander planete' op die reeks Kyk wie praat.