web uni tv guide

Dag 9: Die Le Roux's se vinnige vingers - Kwarantyn

Video
18 Junie

Blurb: Jana, Lisa en Adriaan staan gereed by die draaitafel om vandag se groeptaak klaar te maak - drie potte. Maar hulle leer vinnig dis alles oor hoe jy jou vingers gebruik.