web uni tv guide

Dag 5: Hierdie eend is rammetjie-uitnek - Kwarantyn

Video
14 Junie

#SpanScheepers en #SpanLeRoux maak eend en sago-poeding. Maar dis Braam wat nie bang is om alles van die eend te gebruik nie, selfs die afval word ingespan om 'n lang nek te skep? Dalk om oor die mure te sien na wat die bure doen?