web uni tv guide

Dag 38: Gesinchroniseerde swem - Kwarantyn

Video
17 Julie

Al het kykers gestem dat Adriaan vroeg in die swembad moet gaan spring, het Manie besluit hy wil sommer ook. Die resultaat? 'n Gesinchroniseerde duik wat amper op Olimpiese standaard is.