web uni tv guide

Dag 24: Wie is die waaghalse? - Kwarantyn

Video
03 Julie

Wie van #SpanLeRoux sal uit 'n vliegtuig spring? Wie van #SpanScheepers sal hulle kies om saam te werk met groepstake? Wie sal 'n eetkompetisie wen? Vind uit wat Adriaan, Braam, Heinrich, Lisa en Manie dink.