web uni tv guide

Dag 10: Te 'sweet'! die Le Roux's deel nagereg – Kwarantyn

Video
20 Junie

Lisa en Manie kuier by die Scheepers, en bring vir hulle roomys, na Die Opsigter bekend maak #SpanScheepers kry nie nagereg op gemorskos aand. Natuurlik in ruil vra die Le Roux's vir 'n bietjie boeretroos.