web uni tv guide
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

#Kokkedoor_Karen

Karen Els (46), Malmesbury

Dié Swartlander is ’n voormalige lugwaardin wat lank reeds droom om aan Kokkedoor deel te neem. Hierdie is vir haar ’n ervaring wat sy vir haarself aanpak – sy het in 2013 aan Masterchef deelgeneem en moes daarna stormwaters in haar persoonlike lewe trotseer.

Kokkedoor S4 Joubert Spies
Kokkedoor S4 Kevin Reed
Kokkedoor S4 Karen Els